Ware Feite

Hierdie inskrywing is ‘n opvolg wat Dinsdag, 21 April 2020, afgespeel het toe ek ‘n persoon wat my vriendin, Yolandi, geteiken het die afgelope naweek, asook op Dinsdag wat gelei het tot die konfrontasie op twitter tuseen my en die persoon. Ek het die afgelope twee dae gebruik om te reflekteer oor my optrede. Ek […]

Read More Ware Feite

Oor wat vanoggend gebeur het

Ek het vanoggend vir ‘n persoon met die naam van Stephanie de Kock gekonfronteer oor haar afknouerigheid teenoor my vriendin, Yolandi. Ek het gedink dat dit die beste sal wees as Yolandi beskryf waardeur sy gaan sodat julle ook kan sien deur watter hel sy is as gevolg van die aanhoudende afknourigheid van Stephanie. Yolandi […]

Read More Oor wat vanoggend gebeur het

Ietsie op die Hart

Hierdie blog (sien skakel hieronder) is deur my vriendin, Yolandi geskryf. In hierdie blog beskryf sy in detail die teistering waardeur sy die afgelope vier jaar gegaan het. Hierdie inskrywing is nie ‘n opgemaakte storie wat Yolandi opgemaak het nie. Dit is gebasseer op ware ervarings en bewyse. En dit is ongelukkig ‘n jammerte dat […]

Read More Ietsie op die Hart

Slagoffer Speel

Dit is waarmee boelies baie goed is. Om slagoffer te speel en dit terwyl die eintlike slagoffer van die boelie se afknouerigheid en teistering aan die kortste ent trek. Dit het onlangs met ‘n goeie vriendin van my gebeur nadat sy ‘n blog Buite Die Lyne geskryf het. Sy was geboelie en geteister gewees juis […]

Read More Slagoffer Speel

What is Gaslighting?

Originally posted on The Psych Talk:
Gaslighting is a psychological manipulation technique and form of emotional abuse. The abusers make the victim question their memory, perception and sanity. It is a technique often used by sociopaths and narcissists. The abuser’s ultimate goal is to make their victim second guess their every choice and question their sanity,…

Read More What is Gaslighting?